Kopiereg / Copyright © 2002 – 2012 Masada
Kopiereg Kennisgewing
Alhoewel daar kopiereg voorbehou word mag hierdie leerstukke/inligtingstukke onbeperk gekopiëer en versprei word in geheel.
Daar mag geen wins gehef word vir eie of ander voordeel nie. Geen
deel mag weg gelaat of verander word nie. Hierdie kopiereg klousule
moet ook elke kopie vergesel.
Die Tanakh Kopiereg © 2002 – 2012 Masada
Die Tanakh is beskikbaar vir elkeen se private gebruik om te lees
en studie te doen. Dit mag vir eie gebruik ook gedruk word.
Die Elektronies kopie mag gratis versprei word aan individue vir
private gebruik wat dit ook mag druk. Onder geen omstandighede mag
dit verkoop word of vir enige vorm van inkoste verskaf word nie. Dit
mag ook nie gedruk word in enige volume om gratis of vir wins
versprei te word nie.
Die inhoud is die intelektuele eiendom van Masada en geen regte
word aan enige ander persoon of instansie toegestaan buiten die
hierbo beskryf nie.
Hierdie Kopiereg klousule moet ook elke elektroniese kopie wat
versprei word vergesel.